Donations

Whether you are thinking of helping your son financially to enable him to purchase his first property or donating money towards a worthy cause, there are some things to keep in mind. A donation is defined in the Income Tax Act No 58 of 1962 as “any gratuitous disposal of property including any gratuitous waiver or renunciation of a right.” […]

Rugbyraai Wenners

Die wenner van Saterdag, 25 Julie se Rugby raai kompetisie is Aretha Le Roux van Groot-Brakrivier. Die wenner van Saterdag, 19 September se Rugbyraai kompetisie is Freek Olivier van Pietermaritzburg. Die wenner van Saterdag, 26 September se Rugbyraai kompetisie is Sampie Horn van Zinkwazi, Kwazulu Natal. Die wenner van Donderdag, 8 Oktober se Rugbyraai kompetisie is Mervyn de Bruyn. Die wenner van Saterdag, […]

Wen R10 000 met RSG se Rugbyraai kompetisie

Dit is weer tyd vir RSG se immergewilde Rugbyraai kompetisie, met trots geborg deur MMS Groep Geoktrooieerde Rekenmeesters. Staan ‘n kans om R10 000 te wen elke keer as die Bokke uitdraf gedurende die komende Rugby Kampioenskap en die 2015 Rugby Wêreldbeker. Die Bokke skop hulle 2015 internasionale seisoen af met deelname aan ‘n verkorte weergawe van die Rugby Kampioenskap, […]